Puzzles and worksheets similar to Lewensvaardighede Word Search

Gesonde - en ongesonde kos Crossword

Gesonde - en ongesonde kos Crossword
Type
Crossword
Description

fruit
vegetables
meat
donut
cupcake
fish
junk food
sugar
water
sweets/candy
cake
dairy
cheese
bread

Verstaan en ken jou nutriente. Crossword

Verstaan en ken jou nutriente. Crossword
Type
Crossword
Description

Chemiese samestelling van suikers ?
Monosakkariede staan ook bekend as watter suikers ?
Yt wat bestaan disakkariede
Deur wat word fruktose gemetaboliseer
In watter voedsel soorte word laktose aangetref ?
In watter drankies word glukose aangetref ?
In watter soort produkte word laktose aangetref
Wat is die vertakte vorm van styslel?
Een van die voedsel bronne ryk aan stysel?
Dieetbronne van vesel sluit in ?
Dames met die ouderdom 19-50 jaar moet hoeveel gram vesel in neem per dag?
Hoeveel gram vesel moet mans in neem met die ouderdom 19-50 jaar per dag?
Bevolkings wat nie genoegsame vesel in neem staan 'n groter kans vir watter siektes?
Chemiese samestelling van vette?
Botter is watter soort vetsuur?
Olyfolie, kanola olie en neute is watter soort vetsure?
Van wat is sterole af gesintetiseer?
Vleis, eiers en vis word in watter sterole gevind?
Plantsterole sluit in plantolies, sade en?
Wat is die algemeenste sterool?

Verskillende kossoorte Word Search

Verskillende kossoorte Word Search
Type
Word Search
Description

groente
suiker
stysel
suiwel
vrugte
brood
appel
vleis
olie
melk

Boelie Word Search

Boelie Word Search
Type
Word Search
Description

diskriminasie
emosionele
intimideer
slagoffer
omstander
verneder
hartseer
gerugte
skinder
fisies
boelie
kuber
slaan
stop
bang

Advertensies Word Search

Advertensies Word Search
Type
Word Search
Description

belangstelling
lettertipes
teikenleser
alliterasie
beeldspraak
advertensie
tydskrifte
televisie
inligting
byeenkoms
internet
koerante
plakkate
emosies
besluit
beplan
aandag
doel

Lewensvaardighede Graad 6 Crossword

Lewensvaardighede Graad 6 Crossword
Type
Crossword
Description

Wanneer vriende jou forseer om iets te doen wat jy nie wil doen nie
As jy iemand spot of verkleineer
'n Beeld wat jy van jouself in jou gedagtes skep
Die strooi van rommel of ander afvalstowwe in water is...
Omgee of vriendelikheid wat teenoor ander bewys word
'n Bewondering vir iemand of iets en hulle vermoëns, eienskappe of prestasies
Regte wat aan alle mense behoort
Om jou werk of dag mooi te beplan sodat jy by al jou werk uitkom
Wanneer twee partye tot 'n ooreenkoms kom na hulle van mening verskil het
As jy jou doelwitte bereik word dit ..... genoem
Wanneer iemand nie met jou saamstem nie en 'n opinie lewer daaroor
Bakterieë wat deur besmette water versprei word en jou klein organe aantas
Wanneer middels gebruik word in so 'n manier dat dit skadelik teenoor ander mense of die persoon wat dit gebruik, kan wees
'n Stel oortuigings en die gedrag waarin 'n persoon glo
Multiras of -kulturele land ( spesifiek Suid-Afrika in die post-apartheid era)

Eksieperfeksie Worksheet

Eksieperfeksie Worksheet
Type
Matching Worksheet
Description

Watter tipe gesin is hulle?
Die gedig bestaan uit 7 ___________.
Die eerste 5 strofes bestaan uit 4 versreëls en is ook bekend as _________.
As mens Lae-Gi hawermout, groente, vrugte en min sout eet wys dit dat jy goeie _______________ het.
Hulle oefen gereeld.
Rympatroon van die eerste 5 strofes.
Die meisie lei aan 'n eetversteuring
‘n voorbeeld van assonansie (halfrym) in strofe 4
die woorde uit strofe 6 aan wat kontras aandui
die funksie van alleenplasing in strofe 7
tipe spreker kry ons in die gedig

Versamelname Crossword

Versamelname Crossword
Type
Crossword
Description

'n _____ druiwe
'n _____ wortels
'n ______ eiers
'n _____ sjokolade
'n ______ aartappels
'n ______ kos
'n ______ vrugte
'n ______ brood
'n _____ atlete
'n _____ bome
'n _____ bye
'n _____ visse
'n ______ wasgoed

Vrugte en groente bingo

Vrugte en groente bingo
Type
Bingo Cards
Description

tamatie
boontjie
appel
peer
pynappel
wortel
aartappel
ertjie
sampioen
piesang
spanspek
beet
blomkool
spinasie
kersies
druiwe

    Customize    

A Piece Of Cake By Cupcake Brown Crossword

A Piece Of Cake By Cupcake Brown                         Crossword
Type
Crossword
Description

Cupcakes nickanme
What kind of car did Cupcakes grandmas have?
What did cupcakes dad want from the court ?
Who did Cupcakes dad give her to?
What did the neighborhood look like?
What did Pete do to cupcake?
where was cupcake at?
When did Cupcake run away?
Who did Cupcake meet after running away?
What did Candy buy her?
What was Candys job?
Who did Cupcake find dead?
How old is Vette?
How much money did Vette make that night with Diane?
What could Vette almost eat?
Why did Vetter run away?
What did Vette say she was?
Who did Vette leave at the foster home?
What did Candy pull out?
Who did they cop talk to?