Type
Crossword
Description

De naam van de God Jehovah
Diegene die in een put werd gegooid Jozef
Aantal apostelen van Jezus Twaalf
Moeder van Jezus Maria
Degene die opgegeten werd door een dier Jona
Het dier van de tiende plaag Sprinkhaan
Achternaam van Jezus Christus
Jehovah afkorting JHWH
Tweede bijbelboek Exodus
Jehovah is een... God
‘_ _ _ _ _ _ Faalt Nooit!’ Liefde

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Watter dier is die grootste dier in die wereld? olifant
Watter dier is die vinnigste dier in die wereld? jagluiperd
Wat is die engels naam vir 'n leeue? lion
Watter bokkie bly op die kranse? Klipspringer
Watter dier het melk gemaak? koei
Watter dier het eiers gemaak? hoender
Die naam vir die aapie dat bly in die Cederberg? Bobbejaan
Die dier dat kyk soos 'n muis dat bly op die kranse? Dassie
Die dier met kolle in die Cederberg? Luiperd
watte diere maak spinneraak? spinnerkop
watte diere het n stinger op sy stert? skerpion
watte reptiel het nie bene nie? slang
die diere dat bly in die water? vis
watter dier leef in sy kop? skilpad
watter dier het twee horings op sy neus? renoster
watte diere spring in die water? padde
watter dier vlieg? Voel
Watter klein dier hou van kaas? muis

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel. selfstandige naamwoorde
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee. Eiename
'n Versameling goed. versamelname
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het. soortname
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan. massaname
Hoeveelhede word hiermee gemeet. maatname
Die woord vertel vir ons wat gedoen word. werkwoorde
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik. hulpwerkwoorde
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is. voorsetsels
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is. telwoorde
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is. rangtelwoorde
Hierdie woorde verbind twee sinne. voegwoorde
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord. Bywoorde
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde. voornaamwoorde
Meer as een ding. Meervoude

Trou Crossword

Type
Crossword
Description

Afkorting vir sa lugdiens Sal
3de persoon meervoud Julle
1 ste persoon meervoud Ons
Sirkel Ringe
Veilig Bewaar
Ouma se naam Vera
Oupa se naam Tommie
Eerste moss kind Leon
Gunsteling kleindogter se naam Bianca
Wat gaan bianca se nuwe van wees Senekal
Nuwe skoonkleinkind se naam Jean
Bianca se fave wilde dier Olifant
By watse skool het oupa gewerk Voorpos
Tydskrif wat weekliks uitkom Huisgenoot
Watse maand het j&b verloof geraak Desember
Waar wil bianca baie graag bly See
Mama se gunsteling poeding Creme brulee
Watae dier het morne Ringnek papagaai
Watse maand gaan j&b trou Maart
Watse straat bly die du preezs Bettystraat
Watse kleur is jenca se gordyne Grys

Blokkiesraai Graad 8-12 Crossword

Type
Crossword
Description

Watter boek in die Bybel kom na Jeremia? Klaagliedere
Een van die opdragte wat God die mens gegee het? Genesis 1:28 Heers
Wie was Noag se Vader? Genesis 5:28-29 Lameg
Jona was 'n....? Hebreër
Simson moes die Israeliete uit die mag van die................red? Rigters 13:5 Filistyne
Wie moes help om Jesus se kruis te dra? Matteus 27:32 Simon
Een van die verkenners? Numeri 14:6 Kaleb
Ons nuwe koster is oom....? Tommie
Wat was Josef se Vader se naam? Genesis 37:1-2 Jakob
God het die mens uit die tuin van Eden uit gestuur onder andere, omdat hy bang was hulle eet van hierdie boom. Die boom van die .....? Lewe

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie

Ditsem, Dawid! Crossword

Type
Crossword
Description

Die outeur van die boek. Hans du Plessis
Die naam van die Roestoffs se wildsplaas. Renosterpoort
Die hoofkarakter van die boek. Dawid Kroukamp
Een van die stropers. Boela Bester
Beteken: "Vader van horings" Radinaka
Watter tipe renoster was Sussie? Swart
Waarna verwys 'n "Winchester"? Jaggeweer
'n Uitgestorwe dier wat in die boek na vore kom. Kwagga
Verwys na die misdaad om diere onwettig te jag. Stropery
Verwys na die aksie om diere te beseer of te wond. Kwes

N Stukkie van ons Crossword

Type
Crossword
Description

Nuwe laaste naam Visagie
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het hy die groot vraag gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

Nw blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Diere met ruggraate? Invertibrate
Wat beteken om sy natuurlike habitat voorkom. Inheems
Die term wat ons gebruik om verskillende plante en diere in hulle habitat te beskryf. biodiversiteit
Ons land se nationale blom. protea
Iets wat jou hart en jou longe beskerm? ribbes
Klein vyf wat 'n naam het soos groot vyf? renosterkewer
Bene wat jou onderste ligamente aan jou brein verbind. heupbeen
Een van die groot 5 wat jag sonder om boom te klim. leeu
Invertibraat wat lekker smaak. mossel
Gevaarlike invertibraat wat se steek jou kan doodmaak. Skerpioen

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword

Type
Crossword
Description

Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef. menseregte
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het. Desmond Tutu
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help. uitbuiting
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel. diskriminasie
Die hoogste wet van Suid-Afrika. Grondwet
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense. handves
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue. Geslagsgelykheid
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____. lewe
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____. privaatheid
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak. gelykheidshowe
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag. korrupsie
________ beskerm jou teen die skending van jou regte. Beskermingsagentskappe

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool