Type
Word Search
Description

bakkies
beddens
beertjie
bere
bos
deur
drie
Gouelokkies
hard
hardloop
kombuis
koud
pap
sag
skrik
slaapkamer
tafel
warm

Gouelokkies en die Drie Beertjies Word Search

Type
Word Search
Description

baba beer
deur
pap
bed
venster
lepel
gordyne
gras
dak
skoorsteen
stoel
huis
tafel
pappabeer
mammabeer
gouelokkies

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Die leeu en die haas Word Search

Type
Word Search
Description

kinders
hande
klap
belowe
mooi
skoolhoof
dink
baas
boom
voet
liewer
blare
weg
moed
skreeu
kos
bos
bring
koning
sterk
plaas
krul
brul
konsert
leeu
haas
raai
almal
tafel
tas
juffrou
begin
agtuur

Gouelokkies en die drie bere Word Search

Type
Word Search
Description

Babybeer
Bed
Bere
Binnegeval
Disrespek
Drie
Familie
Gespring
Gouelokkies
Grizzly
Huis
Mamabeer
Meubels
Pap
Papabeer
Papbak
Privaatheid
Rok
Selfsugtig
Stap
Stoel
Stukkend
Woud

Aardverwarming en Volhoubare Toerisme Crossword

Type
Crossword
Description

Aardverwarming word veroorsaak deur 'n toename in ... ? besoedeling
'n Ysmassa wat stadig beweeg, aangetref naby die pole? Gletsers
Verandering in die aarde se ... veroorsaak aardverwarming? atmosfeer
Verminder omgewingsimpak van 'n toeristebedryf groentoerismepraktyke
Lang periodes van abnormale warm weer? Hittegolwe
Die bewaring van diere- en plantelewe? Natuurbewaring
Afval wat deur water weggevoer word? riool
Te veel mense op een plek? opeenhoping
Die vernietiging van privaat of openbare eiendom? Vandalisme
Gesonde omgewing met baie dierespesies? Biodiversiteit

Prente blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

In watter vertrek kry jy dit? Badkamer
In watter vertrek kry jy dit? Kombuis
..... en vurk. Mes
Waar gebruik jy dit? Toilet
Waaruit drink jy dit? glas
Waarin maak jy dit? broodrooster
In watter vertrek sal jy dit kry? Studeerkamer
Waarop gebruik jy dit? Stoof
Waarin gooi jy afvalpapier? Asblik
Strykyster en? Strykplank
Waarvan hang dit? plafon
Jy lees daaruit. Boek
Waar bêre jy dit? Yskas
In watter vertrek kry jy dit? sitkamer
Wat noem jy dit? eetgerei
Wat maak jou in die oggend wakker? Wekker
en stoel? Tafel
Waar gebruik jy dit? Bad
Wat hang voor die venter? Gordyn
Waar bêre jy dit? Garage
Wat noem jy kussings, lakens, komberse ens? beddegoed
borsel en....? Haardroer
koppie en ...... ? Piering

Soek die antonieme Word Search

Type
Word Search
Description

Koud
Warm
Uitvoer
Invoer
Buite
Binne
Laag
Hoog
Sleg
Goed
Laaste
Eerste
Onderlyf
Bolyf
Afwaarts
Opwaarts
Arm
Ryk
Intog
Uittog

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword

Type
Crossword
Description

Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef. menseregte
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het. Desmond Tutu
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help. uitbuiting
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel. diskriminasie
Die hoogste wet van Suid-Afrika. Grondwet
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense. handves
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue. Geslagsgelykheid
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____. lewe
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____. privaatheid
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak. gelykheidshowe
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag. korrupsie
________ beskerm jou teen die skending van jou regte. Beskermingsagentskappe

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie