Type
Word Search
Description

roomys
bloemfontein
koek
vleis
liefde
ladybrand
naweek
poeding
gesin
blomme
skool
honde
kat
musiek
kuier
wynand
kos
movies
slaap
braai
xander
elsa
badenhorst

Woordsoek Word Search

Type
Word Search
Description

Fotograaf
Verloofde
Wittebrood
Bloemiste
Familie
Liefde
Trouring
Dansbaan
Musiek
Koek
Blomme
Trourok
Kapel

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Die perske het 'n klein _______________. pitjie
Die verkleinwoord van kat. katjie
Die muisie het 'n lang ___________. stertjie
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag. kaartjie
Dit klop vinniger as ek moeg raak. hartjie
Die verkleinwoord van "fout". foutjie
'n Sinoniem vir "vriend". maatjie
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel. voetjie
Hierdie troeteldier blaf. hondjie
Ek slaap hierop in die aand. bedjie
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op. saadjie
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop. bordjie
Ek praat met hierdie liggaamsdeel. mondjie
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet. broodjie
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel. handjie
Die verkleinwoord van kind. kindjie

Beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

Persoon wat 'n bus bestuur. busbestuurder
Persoon wat jou siek hond gesond sal maak. veearts
Persoon wat lekker kos kook. kok
Persoon wat my tand kan trek. tandarts
Mevrou Jones leer kinders op skool. onderwyseres
As ek siek voel gaan sien ek die persoon. dokter
Jy bel my om 'n brand te kom blus. brandweerman
Ek is baie trots op my mooi tuin. tuinier
Ek bekerm jou teen diewe en skelms. polisieman
As jy nie die bord mooi kan sien nie gee ek vir jou 'n bril. oogarts

Soek die woorde Word Search

Type
Word Search
Description

LIEFDE
FAMILIE
VRIENDE
BELOFTES
BLOMME
HUWELIK
DANS
MUSIEK
TROUKOEK
BRUIDEGOM
BRUID
RINGE

Lien se lankstaanskoene Crossword

Type
Crossword
Description

Naam van Lien se skool Jakaranda
Lien se beste maat Wouter
Rede waarom Pa in die tronk is. bedrog
Pa se beroep. Prokureur
Lien doen die volgende werk uit desperaatheid ___. Bedel
Lien wil van haar probleme ontvlug deur na skool te ___. reis
Ma ontvlug deur te ___. drink
Braam ontvlug deur by ___ se huis te kuier. Deon
Tibbey se hoek word ___ - corner genoem. Entertainment
Roos se dogter werk by die ___. agency
Die deel van Tibbey se liggaam wat vergruis is. bene
Die rol wat Lien in die skoolopvoering speel. Maria
Millennium Creation is 'n ___. haarsalon
Malie se tuin is 'n ___ teetuin
Na wie se musiek luister Lien? Gee net die naam. Norah
Ons weet aan die einde ___ Lien haar ouers, want sy besoek hulle. vergewe
Wie het Lien in die straat gesien? Gee sy bynaam. Kuifie
Wat het Lien op haar kop gedra om haar te vermom? pruik
Wat bou Hein vir Tibbey? 'n Tipe r___. rolstoel
Wat studeer Lien na skool? drama

Troudag woorde Word Search

Type
Word Search
Description

beloftes
blomme
dans
geskenke
glimlag
kamera
kerse
kinders
koek
liefde
marike
ringe
rudolf
soen
trourok

Afrikaans Woordeskat Word Search

Type
Word Search
Description

aanhalingstekens
afrikaans
agtervoegsel
asseblief
basisvorme
boer
dankie
derde
dubbel
dubbelpunt
eerste
enkel
familie
grawe
hakies
herhaal
hersien
honde
hoofletters
inkoopies
jaag
klinker
komma
konsonant
kraal
laaste
leesteken
leidraad
lettergreep
lippe
maniere
medeklinker
muur
nommer
nuwe
oggend
omkring
onderstreep
party
plaas
punt
raas
samestelling
skelm
spelling
taal
tweede
uitroepteken
uitveer
vleis
voegsel
vokaal
voorvoegsel
vraagteken
werkwoord

Soek die woorde Word Search

Type
Word Search
Description

denim
trourok
mooi
drukkies
soen
kerse
altyd
ewig
vertroue
vreugde
lag
blomme
liefde
geluk
musiek
trou
rina
fanie

Coetser-Troue Word Search

Type
Word Search
Description

Casablanca
Bruidegom
Bruid
Jesus
Ringe
Ringdraers
Hofknapies
Blommemeisies
Dans
Musiek
Blomme
Strooijonkers
Strooimeisies
God
Trourok
Koek
Soen
Liefde
Troue
Lourance
Claudia

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Groot slang, klein ———- slangetjie
Gesin se meervoud gesinne
graf se verkleining graffie
Boor (drill) se verkleinwoord bore
Ogie se meervoud ogies
Aap se meervoud ape
oog se meervoud oe
groot skaap, klein ------- skapie
Een bok, twee ----- bokke
safari se verkleinwoord safari'tjie
Honde se verkleinwoord (be aware it is a plural already) hondjies
Koppe se verkleinwoord Koppies
Vakansie se verkleinwoord vakansietjie
'n klein potlood ---- potloodjie
arm se verkleining armpie
Die verkleining van 'som' sommetjie
gif se meervoud giwwe
boot se meervoud bote
present se meervoud presente
Een vliegtuig, twee ---- vliegtuie
Een duif, vyf ----- duiwe