Meervoude Word Search
Type
Word Search
Description

Piesangs
Nombers
Meisies
Bottels
Zebras
Stoele
Slange
Klippe
Fietse
Enkels
Elmboë
Appels
Wange
Waens
Vakke
Voete
Takke
Rokke
Rotse
Nagte
Messe
Motte
Lesse
Ligte
Kosse
Jasse
Hekke
Honde
Ganse
Dakke
Bakke
Balle
Uile
Tale
Rose
Pare
Kase
Hase
Gate
Ore
Ape

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry.
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was.
Die Groot Muur van China is (baie oud)
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe)
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies
In die Groot Koraalrif is baie (vis)
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien.
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom.
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika.
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie
Die (goed) plek in die wereld is Italy
Ons sien twee (leeu) in die bosveld
Op die tafelberg die mis is (wit)
Die boot van Mauritius was( blou)
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop.
al my (ouma) is op vakansie
al my (oupa) is in Spain nou

Voorsetsels Crossword

Voorsetsels Crossword
Type
Crossword
Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas
Hulle juig _______ die oorwinning.
Die gebou is _______ die brand.
Juffrou praat _____ my
Hy soek ______ sy potlood.
Ons was dood ______ die honger.
Die siek man het _______ die dood omgedraai
Alles word ______ die voet verkoop
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool.
Gee die geld _____ my
Sy verlang _____ haar ma.
Die soldate veg ______ die vyand
Ouma sit _____ die stoel
Die man klop ______ die deur.
Hy is _____ die moeilikheid
Sy is kwaad ______ my.
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie.
Die stout kind neem die huis _____ horings.
Jan spring _______ die sloot.

meervoude Word Search

meervoude Word Search
Type
Word Search
Description

hekke
rekke
rotte
rokke
putte
latte
musse
matte
rakke
balle
katte

Afrikaans Worksheet

Afrikaans Worksheet
Type
Matching Worksheet
Description

Personifikasie
Vergelyking
Paarrym
Kruisrym
Omarmde rym
Onomatopee
Alliterasie
Assonansie
Metafoor
Byvoeglike naamwoord
Selfstandige naamwoord
Werkwoord
Voorsetsel
Voornaamwoord
Voegwoorde

Versamelname en Meervoude Crossword

Versamelname en Meervoude Crossword
Type
Crossword
Description

Skape, bakke en varke (sheep, buck and pigs)
'n _____________ hondjies
Henne, hane en eende (hens, roosters and ducks)
Penne, potlode, boeke en liniale (pens, pencils, books and rulers)
Een vlieg (fly), maar baie _____
Een boot (boat), maar baie ______
Een gesig (face), maar baie _________
Stoele, banke en tafels (chairs, sofas and tables)
Een vinger (finger), maar baie ________
'n __________ olifante.
Een skoen (shoe), maar baie ________
Een vis (fish), maar baie ________
Een meisie (girl), maar baie _____
'n __________ skepe.

Afrikaans Woordeskat Word Search

Afrikaans Woordeskat Word Search
Type
Word Search
Description

aanhalingstekens
agtervoegsel
samestelling
uitroepteken
hoofletters
lettergreep
medeklinker
onderstreep
voorvoegsel
basisvorme
dubbelpunt
vraagteken
afrikaans
asseblief
inkoopies
konsonant
leesteken
werkwoord
leidraad
spelling
familie
herhaal
hersien
klinker
maniere
omkring
uitveer
voegsel
dankie
dubbel
eerste
hakies
laaste
nommer
oggend
tweede
vokaal
derde
enkel
grawe
honde
komma
kraal
lippe
party
plaas
skelm
vleis
boer
jaag
muur
nuwe
punt
raas
taal

Meervoude Crossword

Meervoude Crossword
Type
Crossword
Description

slang
beer
oog
ketel
man
mier
skoen
boks
ouma
kêrel
meisie
bal

Afrikaas Grade 4 Term 2 Word Search

Afrikaas Grade 4 Term 2 Word Search
Type
Word Search
Description

voornaamwoord
oortreffende
besoedeling
vergrotende
tennisbaan
slaapkamer
werkwoorde
rooibokram
rookbokooi
armbandjie
teekoppie
appelboom
sypaadjie
naamwoord
verslaap
ontstaan
kalkoen
herhaal
gepraat
aandete
luister
vingers
bottels
kuikens
strepe
paddas
figure
armpie
beker
besef
ligte
dakke
hulle
julle
joune
stert
groot
voete
skure
drake
preke
grepe
sagie
kwaai
boks
muis
kiwi
loop
hare
syne
mond
tong
tand
arms
kake
vat
kyk
hom
oog
ore
kop

Meervoude Blokkiesraaisel Crossword

Meervoude Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Plaas
Boek
Skulp
Mielie
Leeu
Pad
Kraai
ster
Pan
Boom
Vliegtuig
Hond
Bees
Vrag
Vlag
Slaaf
Graaf
Stoof
Klip
Laag
Stad
Gevoel
Tyd
Sintuig
Nes
Glas
Hawe
Blom
Stert
Droom

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword
Type
Crossword
Description

Meervoud van pad
Meervoud van skip
Meervoud van stad
Meervoud van hawe
Meervoud van hemp
Meervoud van leeu
Meervoud van hand
Meervoud van diagram
Verkleining van kat
Verkleining van kam
Verkleining van doring
Verkleining van boom
Verkleining van tong
Verkleining van stoel