Type
Word Search
Description

Bakkie
Beker
Blaarslaai
Blou
Hoender
Mamma
Mond
Mooi
Neus
Opskepbak
Oranje
Ouma
Pampoen
Pan
Pers
Pot
Rys
Skerpmes
Smeer
Toebroodjie

Intensiewe vorm - kleure Crossword

Type
Crossword
Description

die man se skoene is baie swart pikswart
die appel is baie rooi bloedrooi
die sak is baie groen grasgroen
die stoel is baie blou hemelsblou
die wolke is baie wit spierwit
my ma se rok is baie geel goudgeel
die boom is groen en bruin
die lemoen is _________ in kleur oranje
die blom is 'n mooi ________ kleur. pers
die hart is ________ in kleur pienk
ek ken al my kleure (colours) kleure

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

afrikaans Word Search

Type
Word Search
Description

nie
duur
ya
dier
sein
koop
skop
ring
bril
bruin
waarmee
onwaar
waar
hulle
ons
kamer
watter
kleur
rede
rymmpare
soos
pers
wit
oranje
swaart
geel
groen
blou
pienk
grys
rooi
wat
hoekom
hoe
waarom
wie

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig

Afrikaans Word Search

Type
Word Search
Description

asblik
yskas
televisie
nek
pienk
vee
diamant
middag
kyk
oranje
badkamer
skoorsteen
oor

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie

Herhaling week 1-5 puzzel Word Search

Type
Word Search
Description

nacht
dag
weekend
zondag
zaterdag
vrijdag
woensdag
donderdag
dinsdag
maandag
knie
elleboog
schouder
teen
voet
been
vinger
hand
arm
nek
tanden
lippen
mond
neus
oog
oor
hoofd
bruin
zwart
wit
paars
oranje
groen
blauw
rood
geel

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword

Type
Crossword
Description

Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Tina is _____________ soos haar ma. kort
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Die plaasskool se naam. Rising Star
Die hoofkarakter se biologiese pa. Stefaans Marais
Tina se ma se naam is Ma _____________. Lettie
Tina het _____________ lippe. dun
Tina het bruin _____________-vormige oë. amandel
Die taal van onderrig op die plaas. Engels
Die hoofkarakter in die roman. Tina Louw
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Haar biologiese pa se ras. wit
Jakob steek vir Tina met 'n geroeste _____________. mes
die afstammeling van die hoofkarakter se ma. karretjiesmense
Tina het 'n _____________ neus. punt
Tina se boetie. Klein Attie
Waarheen Tina wil wegloop. Kaapstad
Tina se bene word so beskryf. kierie
Die naam van die plaas waar Tina-hulle woon. Coetzeesrus
Tina is die _____________ in haar graad 7-klas. slimste
Tina se grootmaakpa. Pa At
Waarvoor Tina vir Stefaans gevra het. geld
Tina het nie _____________ hare nie. kroes
Tina se ouma word so deur die plaasmense genoem. Oumies
Jakob is _____________ jaar ouer as Tina. drie

Kuns Word Search

Type
Word Search
Description

popkuns
wit
swart
modernisme
realisme
naturalisme
ekspressionisme
fauvisme
surrealisme
kubisme
kunselemente
ontwerpsbeginsels
da vinci
michelangelo
esel
pallet
skilderdoek
beeldhouwerk
potlood
pastel
tekstuur
picasso
van gogh
ritme
balans
perspektief
ruimte
toonwaarde
kleur
vorm
lyn
groen
oranje
pers
geel
blou
rooi
Akriel
Olieverf
Waterverf

VILJOEN BABA Crossword

Type
Crossword
Description

EK DRA MY TOILET SAAM DOEK
AL MY MAATJIES HOU VAN DIE KLEUR PIENK
MY BEDJIES MET REELINGS KOT
MY SPEELDING AS EK DIT SKUT MAAK DIT N MOOI GERAAS RAMMELAAR
MAMMA EN PAPPA GEBRUIK DIT OM MY BOUDJIES SKOON TE VEE VOGDOEKIE
MAMMA & PAPPA SMEER DIT AAN MY BOUDJIES BOUDSALF
OUMA SE DIT HELP VIR ALLES KRAMPWATER
EK DRINK DIT AS EK HONGER IS MELK
EKKE EET ELKE _____________ URE VIER
HIERDIE LAAT MY LEKKER RUIK NA BADTYD BABAPOEIER
MAMMA GOOI DIT OOR MY AS EK KOUD KRY, MAAK MY SNOESIG KOMBERSIE
PAPPA SPEEL DIT SAGGIES OOR DIE RADIO AS EK MOET SLAPIES MUSIEK
EK SIT DAARIN AS MAMMA & PAPPA VIR MY KOSSIES GEE EETSTOELTJIE
MAMMA & PAPPA LEES VIR MY DAARUIT VAN LIEWE JESUS BYBEL
MY HONDE-SUSSIE SE NAAM TESSA
MY HONDE-BOETIE SE NAAM LEO
MAMMA & PAPPA WENS HUL KAN MEER VAN DIT KRY SLAAP