This printable crossword puzzle on the topic of Geometry has 11 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Al 4 sye ewe lank. Alle hoeke 90 grade
Albei pare teenoorstaande sye gelyk en ewewydig
Parallelogram met een paar aangrensemde sye ewe lank
Parallelogram met alle binne hoeke gelyk aan 90 grade
‘n vierhoek met twee paar aangrensende sye gelyk in lengte en oorstaande sye nie gelyk in lengte nie
Vierhoek met een paar oorstaande sye ewewydig
Som van die _______________ van n vierhoek is 360 grade
____________ hoeke op n reguitlyn =180 grade
Ooreenkomstige hoeke is
Regoorstaande hoeke is ________ groot
_____________ hoeke is gelyk aan 90 grade