Type
Word Search
Description

dak
swembad
agtertuin
waskamer
klerekas
laaie
kaste
stort
wasbak
bed
woonkamer
eetkamer
kombuis
stoel
bank

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Gouelokkies en die Drie Beertjies Word Search

Type
Word Search
Description

baba beer
deur
pap
bed
venster
lepel
gordyne
gras
dak
skoorsteen
stoel
huis
tafel
pappabeer
mammabeer
gouelokkies

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel. selfstandige naamwoorde
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee. Eiename
'n Versameling goed. versamelname
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het. soortname
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan. massaname
Hoeveelhede word hiermee gemeet. maatname
Die woord vertel vir ons wat gedoen word. werkwoorde
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik. hulpwerkwoorde
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is. voorsetsels
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is. telwoorde
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is. rangtelwoorde
Hierdie woorde verbind twee sinne. voegwoorde
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord. Bywoorde
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde. voornaamwoorde
Meer as een ding. Meervoude

Afdeling E Markus 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Na hoeveel dae het Jesus weer in Kapernaum gekom? paar
Wat het baie mense daar gedoen, sodat daar selfsby die deur nie meer plek was nie? saamgedrom
Daarkom toe mense, met wat se man na Hom toe? verlamde
Wat was oop gebreek bokant Hom? Dak
Wie het gese?"Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen." Skrifgeleerdes
Wie het dadelik geweet dat hulle by hulleself so redeneer? Jesus
Die seun van die mens het volmag om wat op die aarde te doen met sondes? Vergewe
Wie is Alfeus se seun? Levi
Wat het Jesus by Alfeus se seun se huis gaan maak? Eet
Tollenaars,Jesus sy dissipels en wat se ander mense was nog aan taffel saam Jesus? Sondaars
Die wat gesond is, het nie n wie nodig nie? Dokter
Hoeveel van die mans moes die ander man dra? Vier
Johannes se volgelinge en die Fariseers was besig om wat te doen ? Vas
Niemand lap ou klere met wat se materiaal nie? Ongekrimpte
Nuwe wyn word in wat se velsakke gegooi ? Nuwe

Voorsetsels Crossword

Type
Crossword
Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas te
Hulle juig _______ die oorwinning. oor
Die gebou is _______ die brand. aan
Juffrou praat _____ my met
Hy soek ______ sy potlood. na
Ons was dood ______ die honger. van
Die siek man het _______ die dood omgedraai by
Alles word ______ die voet verkoop voor
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool. teen
Gee die geld _____ my vir
Sy verlang _____ haar ma. na
Die soldate veg ______ die vyand teen
Ouma sit _____ die stoel op
Die man klop ______ die deur. aan
Hy is _____ die moeilikheid in
Sy is kwaad ______ my. vir
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie. met
Die stout kind neem die huis _____ horings. op
Jan spring _______ die sloot. oor

Intensiewe vorm - kleure Crossword

Type
Crossword
Description

die man se skoene is baie swart pikswart
die appel is baie rooi bloedrooi
die sak is baie groen grasgroen
die stoel is baie blou hemelsblou
die wolke is baie wit spierwit
my ma se rok is baie geel goudgeel
die boom is groen en bruin
die lemoen is _________ in kleur oranje
die blom is 'n mooi ________ kleur. pers
die hart is ________ in kleur pienk
ek ken al my kleure (colours) kleure

ons huis Word Search

Type
Word Search
Description

slaapkamer
badkamer
bankie
tuinslang
breekgoed
tapyt
kussings
potplant
eettafel
lessenaar
bed
beddegoed
tuimeldroer
wasmasjien
wasbak
kombuiskas
televisie
stoel
yskas
tafel
meubels

WOORDESKAT: Wie is ek? Crossword

Type
Crossword
Description

Diere wat by jou in die huis woon. Troeteldiere
Dinge waarin ek belangstel en in my vrye tyd doen. Stokperdjies
'n Naam wat vriende jou noem, nie jou regte naam nie. bynaam
Wanneer iemand jou uitnooi na iets, gee hulle vir jou 'n....? uitnodiging
Mense van ongeveer jou eie ouderdom saam met wie jy tyd spandeer. vriende
Gee die Afrikaans vir 'favourite colour'. gunsteling kleur
Die mense wat saam met jou in die huis bly en familie van jou is. gesin
Jou kamer in die huis, waar jou bed is. slaapkamer
Dinge wat jou interesseer. belangstellings
Wanneer jy verjaar, hou jy 'n ...................... waarna jy al jou vriende nooi. partytjie
Gee die Afrikaans vir 'personality'. persoonlikheid
Die hare wat uit jou ooglede groei. wimpers
Een woord vir jou boeties en sussies. sibbes
Jou ouma se ma is jou................? oumagrootjie
Mense wend dit gewoonlik aan hulle gesigte om hul voorkoms te verbeter. grimering