Nero Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hy is dood
Hoofkarakter se naam
Dit was 'n blink iets
Hulle het 'n mes en 'n flits
Alec se familielid saam met hom tydens die inbraak
Vertaal "breathe"
meervoud van plakkaat
Die vertrek waar Alec het gesit
Dit was in Nero se bek
Nero se ras
Die beloning om Nero te vind
Alec het dit gebruik om die plakkate in te kleur
hoe lank sal die skool jou selfoon wegneem as hulle jou daar opvang
die tipe vloer in die eetkamer
Alec kan die veiligheidsmaatskappy hiermee bel
hoeveel inbrekers is daar?
is Alec 'n man of 'n kind?
Die blaf van 'n hond klink so
is Nero dood of lewendig?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Maniere van boer.

Crossword

Habitatte

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword