This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 1 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die algemene gesondheid van diere
Menswees word deur medemenslikheid bepaal
Iemand wat sonder vergoeding bereid is om in gemeenskap te werk
Die onlangse plaaslike verkiesings was `n voorbeeld hiervan
As mense wat gestry het weer vrede maak
gemeenskaplike simbole van n nasie
Die sentrale ontwerp van ons vlag
16 Desember
1 Mei
9 Augustus
24 September
Of `n persoon manlik of vroulik is
Diskriminerende gedrag teenoor mense gegrond op hulle geslag
As blasies vorm moenie hulle oopbreek nie