This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 5 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Mense wat gewasse kweek en vee aanhou.
'n Tydseenheid wat 'n duisend jaar lank is.
Die plante wat boere kweek om te oes en te eet.
Die Afrika-boere het gewasse gekweek wat hierdie tipoe reën nodig gehad het om te groei.
Die plek waar 'n vrou en haar kinders gewoon het.
Die man wat in beheer was van die huishoudings in 'n kraal.
Die magtigste man in 'n dorpie.
Die ligging van 'n dorpie is gekies volgens die grond en ________
Hulle het van jongs af met die boerdery gehep.
Die manier waarop mense in 'n gemeenskap georganiseer is.
'n Ontmoetingsplek
Die _________was inn die middel van die kraal.
Hulle was spesiale diere en 'n simbool van rykdom
Die spesiale soort oond waarin ystererts gesmelt was.
__________is gebruik om water,melk en kos in te bëre.