This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter oorlog het van 1899 tot1902 geduur?
Die Boere het die Britse soldate wat genoem?
Seuns wat jonger as sestien was het die wapen teen die Britte opgeneem. Wat is hul genoem?
Die Boere het daarin geslaag om die Britse soldate op die grense in drie groot dorpe, naamlik Ladysmith, Kimberley en ...., vas te keer en daar te beleër.
Watter generaal is by Paardeberg deur die Britse magte omsingel en het oorgegee?
Die Britte het later klein fortjies, wat wat genoem is? Oral in die land gebou en doringdraadheinings gespan om die Boere te probeer vaskeer, maar die boere was te uitgeslape vir die Tommies!
Een van die mooiste voorbeelde van ’n kinderheld, was toe die 12-jarige, voor ‘n vuurpeleton op hulle plaas, steeds geweier het om inligting, oor die bewegings van die Boere, aan die Britse soldate te verskaf.
Die Boere wat tot die einde met die stryd volgehou het watter erenaam ontvang?
Wie is na eilande soos Ceylon, St Helena en Bermuda in die Atlantiese Oseaan weggevoer?
Die Boere se huise en landerye is af gebrand, vee dood gemaak en die vroue, bejaarde mans en kinders in watter kampe geplaas?
Wie is aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe?
In watter jaar, toe die vier groot Britse kolonies in Suid-Afrika verenig het in die Unie, het Louis Botha die Eerste Minister daarvan geword.
Die monument is die bekendste en omvattendste monument ter nagedagtenis van die Anglo Boereoorlog.
Die Vredesmonument is op 10 Oktober 1961 onthul. Op die monument staan die woorde:........ – maar nie oorwin nie.
Watter generaal se standbeeld is voor die Uniegebou in Pretoria?