This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 12 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Om van een plek na 'n ander te trek word ________ genoem
'n kamp met 'n heining van takke om beeste binne te hou
Vroee boere het in ______________ gewoon.
mense het hul ______ van die natuurlike materiale wat beskikbaar was gemaak.
Ouer mans het besluite geneem en __________ toegepas
Jong mans was as ________ opgelei
Vroue het weefwerk en _________ gedoen en hulle het die kos gekook.
Die man met die meeste beeste het gewoonlik die _________ geword.
Beeste is gebruik om ______ te betaal
Die eerste boere het _______ gebruik om in te kook, kos te stoor of water te kry.
'n ___________ is soos 'n toegemaakte kaggel of vuurmaakplek.
____________ is in rotse aangetref.