This printable crossword puzzle on the topic of Weather & Climate has 11 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
_____________ is die hoeveelheid wolke wat die lug bedek.
Ons meet ______________ in millimeter.
Ons kan dit sien ek voel, ___________ is toestande soos temperatuur, wolke, wind, reën.
Ons kan dit sien en voel, ___________ is lug wat beweeg.
______________ is die verskillende maniere waarop water uit die lug uit kom.
Ons meet ______________ in grade Celsius.
Ons meet temperatuur met 'n ______________.
'n ______________ word gebruik om die hoeveelheid reën wat op 'n plek val te meet.
'n _____________ word gebruik om die windrigting te wys.
Ons meet die spoed van die wind in _____________.
_______________ het simbole om verskillende dele van die weer te wys.