This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 11 clues. Answers range from 5 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie mense gebruik hulpronne om produkte te vervaardig
Dinge wat ons kan sien en waaraan ons kan vat
Word verskaf om ‘n behoefte te voorsien
Masjinerie is ‘n voorbeeld van hierdie tipe goedere
Banke verskaf hierdie dienste
Mense wat goedere en dienste aankoop
Salarisse en lone word deur hulle betaal
Materiaal word gebruik vir ‘n ander doel
Goedere wat jy oor en oor kan gebruik
N voorbeel van nie duursame goedere
Die regering is afhanklik van die ....... wat individue en ondernemings betaal