This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dinge wat ons gebruik om ons behoeftes te bevredig.
Al die funksiese en verstandelike moeite wat gebruik word word om goedere en dienste te skep.
ñ Stelsel in die regering waar al die mense van die land stem vir wie hulle in die parlement wil hê
ñ Georganiseerde gemeenskap wat deur die regering bestuur word
Hierdie liggaam het die mag om wette te maak
Regerings______ die staat.
Die laagste vlak van regerings.
Die huidige president van die land.
Die nasionale regering staan ook blend as die _____ regering
Daar is ___ provinsies in S.A.
Huishoudings is _____ omdat hulle hul arbeid aan besighede "verkoop".