Lewensprosesse Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 14 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die proses waar lewende organismes groter word.
Al die water wat op aarde gevind word.
Die proses wat ontslae raak van afvalstowwe in die plant of dier.
Kan beweeg en kry hulle energie deur plante te eet.
Gebruik die son om die energie te kry wat hulle nodig het.
Lewende dinge so klein hulle kan slegs met 'n mikroskoop gesien word.
'n Ander woord vir eet kos.
Die deel van die aarde wat bestaan uit grond en klippe.
Die proses waar energie vrygelaat word.
'n Ander woord vir asemhaal.
Die proses wat gebruik word sodat die organisme kan vermeerder.
Die deel van die aarde waarin al die gasse voorkom.
Die deel van die aarde waarin alle lewende organismes leef.
Die proses waar die lewende organisme bewus is wat om hom aangaan.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Fotosintese.

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Biome

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword