Kwartaal 3 - Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 15 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Bron van alle energie op aarde.
Wys wat lewende organismes eet en hoe voedingstowwe en energie van een organisme na 'n ander oorgedra word.
Lewende ding, 'n plant of dier.
Maak voedsel vir hulself.
Diere wat plante eet.
Energie wat ons kan voel.
Energie wat ons kan sien.
Energie wat ons kan hoor.
Versprei en beheer elektrisiteit in Suid-Afrika.
Meet die hardheid of intensiteit van klank.
Is 'n dik, taai en giftige vloeistof.
'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat vloeibare brandstof van steenkool maak.
Word gebruik vir verhitting en kookdoeleindes.
Taal waarin dowe mense kommunikeer.
Skulpvormige beentjie in die oor.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Tipes energie

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Hersiening

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Voedselwebbe

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

Wat is.....

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword