This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
`n Gas in die lug wat lewende dinge nodig het.
`n Ander naam vir sout.
Kos wat nie verteer is nie, maar help om van die uitskot uit die verteringstelsel ontslae te raak.
Die belangrike deel van die kos wat die liggaam nodig het vir energie en gesondheid
`n Siekte by kinders wat veroorsaak word deur `n gebrek aan vitamiene D
Kieme wat jou liggaam binnedring en probleme veroorsaak.
Die proses waardeur die kos vinnig verhit en afgekoel word om die bederwing van kos te vertraag.
Om kos op so `n wyse te verwerk dat bederf gekeer of tenmiste vertraag word.
`n Gebied waar lewende en nie-lewende dinge op verskeie maniere op mekaar staatmaak.
Die proses waardeur plante hulle eie voedsel maak.
`n Stof wt plante groen maak.
`n Gas in die lug wat plante nodig het om te kan fotosinteer.
`n Moontlike verduideliking vir `n waarneming wat jy met `n verdere ondsoeke kan toets.