This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die voedingstof word deur die liggaam gebruik om dit warm te hou en energie te gee om te beweeg
Koolhidrate bestaan uit 2 groepe, naamlik stysel en ______
Stysel gee jou ______ energie sodat dit langer kan hou
Jy het ______ nodig om jou liggaam te bou en herstel en om siektes te beveg
Proteiene vorm deel van jou ______ wat suurstof van jou longe na die res van jou liggaam stuur
Vette en ______ gee meer energie aan lewende organismes as enige ander voedselsoort
Ongesonde vette en olies word ook _______ vette genoem, bv sjokolade, koek en kookvet
Vitamiene en ______ werk saam met koolhidrate, proteien en vette om ons liggaam te help om normal te ontwikkel
Vitamiene K is baie belangrik om _____ te help stop
Kalsium is noodsaaklik vir die bou van sterk _____ en bene
Vitamiene C help infeksies beveg en kom hoofsaaklik voor in ______ -vrugte
Voedseletikette dui die % aan wat die aantal voedingstowwe in een ______ is
Die hoeveelheid energie wat ons uit een porsie van die voedsel kry
‘n Belangrike stof wat in vrugte, groente en graan voorkom wat help dat jy nie hardlywig word nie
Die woord beskryf die verskeidenheid van verskillende kos wat ‘n persoon elke dag eet