This printable crossword puzzle on the topic of Theater & Drama has 12 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
om hard en duidelik te praat sodat die mense in die gehoor jou kan hoor.
Om jou natuurlike persoonlikheid weg te steek sodat jy die persoonlikheid van jou karakter kan opneem.
n voorwerp wat die akteurs op verhoog gebruik. Dit is klein genoeg om rond te dra op verhoog.
om te fokus op verhoog sodat jy nie lag in ernstige gebeurtenisse nie.
die stel ontwerp wat die gehoor meer vertel van die tyd en plek waar die verhaal plaasvind.
Gesigsuitdrukkings: hoe wys die karakter emosies op hul gesigte?
Wat is die naam van die verhaal?
Waar en wanneer vind die verhaal plaas?
Wat is die boodskap van die verhaal?
Watter karakter neem all die fokus?
Wat is die draaipunt van die die verhaal?
Wie is in konflik met wie?