This printable crossword puzzle on the topic of Theater & Drama has 57 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Drama word opgevoer op 'n __________________.
Die hoogtepunt van 'n drama word 'n _________________ genoem.
'n Televisiedrama se __________ is onbeperk.
Stoele en tafels op die verhoog, word die ________________ genoem.
Die antoniem van dialoog, is 'n ________-loog.
'n Sinoniem vir botsing.
Die kyker by 'n televisiedrama is ________, want hy sit net en kyk.
'n Mens kan nie net in 'n verhoogdrama in en uit die teater loop nie, want daar speel _________ karakters in die drama.
In 'n verhoogdrama het die akteur nie 'n _________ om sy stem mee te versterk nie.
Die toneelaanwysings word in die ________ aangedui.
'n Sinoniem vir plek of ruimte, is _____.
Dit word ook 'n radiodrama genoem.
'n Drama word geskryf om _________ te word.
Die motoriese moment is daardie oomblik wat die_______ begin.
Die lewensles van 'n drama, word die _________ genoem.
Die persone wat in 'n drama voorgestel word, word _____________ genoem.
Die akteurs op 'n verhoog se gesigsuitdrukkings en _____taal is belangrik!
As jy 'n drama lees, moet jy 'n ________ in jou kop vorm van wat gebeur.
Die dialoog van die karakters word in die _________ van die drama weergegee.
Die kyker van die drama leer die karakters en hulle omstandighede in die ________ van die drama ken.
Die kleredrag en taalgebruik moet by die ______ waarin die drama afspeel, pas.
Konflik kan uiterlik of ________ wees.
'n Sinoniem vir gebeure is__________.
Die spanning in 'n drama neem af in die _________ van die drama.
Die bou van die drama moet aan die __________-lyn voldoen, om die leser se aandag te behou.
'n Televisiedrama se tonele kan dikwels _________.
Mense kyk deesdae tydens hulle _____ na 'n televisiedrama.
Die simbool van drama bestaan uit twee __________.
Dramas is gewoonlik _______ en nie die werklikheid nie.
In 'n radiodrama is die gebruik van die akteur se _____ al wat van hom gebruik word.
'n Radiodrama kan nie te ______ wees nie, want dan verloor die luisteraar belangstelling.
In 'n drama ontwikkel die ______, sodat hy anders aan die einde is as aan die begin.
Die gehoor van 'n radiodrama word ________ genoem.
Die gehoor van 'n verhoogdrama, _____ na die drama.
'n Roman, 'n drama en 'n gedig behoort aan verskillende _____.
Ons leer 'n karakter ken deur op te let na hulle dialoog, handeling en konflik, en hoe hulle ______.
Die gehoor van 'n verhoogdrama gee _________ aan die einde van die drama, om te wys dat hulle daarvan gehou het.
Donderweer, 'n deur wat kraak of voetstappe in 'n radiodrama word ______ genoem.
Die ________ is deesdae een van die gewildste vorme van vermaak en ook 'n medium vir dramas.
In die ontwikkelingsfase van die drama, word die _______ al hoe erger.
Die skrywer van 'n drama, word 'n ______ genoem.
Die karakter-_____ dui vir ons in die geskrewe teks van 'n drama aan wie die karakters in die drama is.
'n Drama wat 'n mens laat lag, word 'n _______ genoem.
Tegniese aspekte by 'n verhoogdrama, het te make met klank en __________.
Iemand wat 'n drama afrig, word 'n __________ genoem.
Voordat akteurs aangewys kan word om rolle in 'n drama te vertolk, moet daar eers 'n ________ gedoen word.
'n Akteur klim in 'n karakter se ______ in om die karakter in die drama uit te beeld.
Verhoogdramas word in 'n _________ opgevoer.
Deesdae word die ______ van van 'n verhoog nie meer oop en toegemaak nie, maar bly dit oop.
'n Drama sit 'n mens in 'n ander _______ terwyl jy daarna kyk of luister.
Die ________-huis in Port Elizabeth is die oudste teater in die suidelike halfrond.
In radioteater maak dit nie saak hoe die akteur lyk nie, maar hoe hy _____.
'n Akteur van 'n verhoogdrama mag nooit te _____ praat nie.
Uiterlike botsing kan _______ word.
Die gehoor van 'n verhoogdrama mag glad nie met mekaar praat of ________ sit en eet nie.
Drama is deel van 'n volk se kultuur / sport.
'n Verhoogdrama word ook 'n _______ genoem.