Elemente van Dans en Kuns Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Dance has 16 clues. Answers range from 7 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die manier waarop die onderwyser die klas opdragte gee.
'n Sekere manier van optrede in die dansklas waarvan almal moet kennis neem
Maak die gewrigte soepel, sodat dit vrylik kan beweeg.
Koördinasie van die kop, oë, arms, bene en bolyf.
Verhoging van die omvang van bewegings in gewrigte en spiere.
Die heel laaste bene van die ruggraat.
Die ...... tesame met die brein vorm ons belangrikste senuweestelsel.
Bene in jou ruggraat.
DIe spiere in jou abdomen en rug wat goeie liggaamshouding skep.
Verlenging van die ruggraat om 'n reguit lyn te vorm vanaf die kop tot stuitjie.
'n Rangskikking van voorwerpe om 'n tekening te maak.
Donkerder tinte van 'n kleur.
Verskillende skakerings van een kleur.
Nie dieselfde aan twee kante nie.
Die basiese boustene van 'n kunswerk, bv. lyn, vorm, kleur en tekstuur.
Die gevoel van die oppervlak en hoe ons dit in 'n tekening aandui.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

NW en Teg

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

KLEURE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword