Kwartaal 1 - Hersiening (Gr. 5) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 15 clues. Answers range from 6 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Eet plante en dieremateriaal.
Sterk weefsel in die liggaam wat bene aan mekaar of aan kraakbeen heg.
Weefsel in die liggaam wat spiere aan bene heg.
Die been beskerm die brein.
Die been beskerm die organe, soos die longe en hart.
Bestaan uit talle werwels wat die liggaam ondersteun.
Die struktuur is hol en word gewoonlik as 'n omhulsel gebruik.
Die struktuur is sterk en bestaan uit klomp dele.
Die proses waartydens plante hul eie voedsel maak.
'n Dier wat 'n voorbeeld van 'n herbivoor is.
Diere wat net ander diere eet.
Hoe energie van een organisme na 'n ander oorgedra word.
'n Siklus wat die fases waardeur 'n plant of dier gaan vandat dit gebore word totdat dit doodgaan.
Diere wat se skelette aan die buitekant van die liggaam aangetref word.
Diere wat se skelet aan die binnekant van 'n dier se liggaam aangetref word.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dierevoeding

Crossword

NW2 KW1 Aktiwiteit

Crossword

Die hart

Crossword

Diere

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Gaswisseling

Crossword

Voedselwebbe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword