Kwartaal 1 - Heriesiening (Gr.4) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 15 clues. Answers range from 5 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

As 'n saad begin groei nadat dit rustend was.
Hoe plante en diere reageer op wat rondom hulle gebeur.
Deel van dieplant wat die plant ondersteun en regop hou.
Die skedel beskerm die deel van 'n dier.
Is die plek waar 'n plant of 'n dier voorkom.
Al die plante in 'n gebied.
Diere wat van plantegroei leef.
Diere wat net ander diere eet.
Diere wat plante en diere eet.
Die struktuur bestaan uit aparte dele wat saamgevoeg is.
Die struktuur is hol en word gewoonlik gebruik om voorwerpe te omsluit.
Skuilings wat deur mense gebou word.
Skuilings wat nie deur mense gebou word nie.
Die tong, ore, oë, neus en vel.
Om op te vang.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dierevoeding

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Plante en Diere

Crossword

Voedselwebbe

Crossword

Wat is.....

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword