This printable crossword puzzle on the topic of Animals (General) has 10 clues. Answers range from 5 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Dier wat 'n rugstring het word 'n _______________dier genoem
'n Dier wat sy eie liggaamstemperatuur kan beheer is warmbloedig/koudbloedig
'n Dier wat nie sy eie liggaamstemperatuur kan beheer nie is warmbloedig/koudbloedig
'n Dier wat deur ander diere gejag word is die______________
'n Dier wat ander diere jag en eet is 'n ______________.
'n Dier wat net plante eet is 'n ______________.
'n Dier wat net vleis eet is 'n ________________ .
'n Dier wat plante en vleis eet is 'n ________________ .
Die plek waar 'n dier woon, word sy ____________________ genoem.
'n Dier moet kan ___________________ sodat hy nie maklik raakgesien word nie.