This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jou onderwyser(es) se naam
Jou onderwyser(es) se van
Die lekkerste vak!
Die vertrek waar alle eksperimente plaasvind
Die grootste soogdier
Die grootste menslike orgaan
'n Menslike orgaan wat self kan hergenereer
'n Menslike orgaan wat nie groei nie
Die enigste landdier wat nie kan spring nie
Hierdie dier se oog is groter as sy brein
Die kleur van 'n ysbeer se vel
'n Insek wat sy vlerke 200 keer per sekonde kan flapper
'n Seedier met ritme
Die kleinste dier wat slegs onder 'n mikroskoop gesien kan word
Jou brein is ____ vuis(te) groot
Jou hart is _____ vuis(te) groot