This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Silwergrys insek wat nie water drink nie, maar vog uit die lug absorbeer.
Hierdie insek is ook 'n stoute speletjie ...
'n Sagte, slymerige diertjie wat feitlik permanent onder water bly.
Hierdie voel kan nie vlieg nie.
Suid-Afrika se nasionale voel.
Die bekende roep van hierdie voel laat jou dink aan vakansie.
Hierdie oulike diertjie eet insekte en boomgom.
Die vinnigste soogdier op aarde.
'n Insekvretende soogdier wat se rugkant met skubbe bedek is.
'n Baie bedreigde spesie wat ook deel is van die groot vyf.
Suid-Afrika se groen-en-goue trots.
'n Skaam wildsbok en die kleinste in Suid-Afrika.
Hierdie voel roep sy maat.
Hierdie dier is so taai soos nog iets.
Die koning van die oerwoud.
Hierdie dier loop heeldag rond in sy nagklere!
Hierdie insek het baie skoene nodig!