This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 30 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Plante wat van nut is vir mens en dier
Die plant word as 'n pes gesien
Hierdie tipe plant is nie inheems nie
'n Waterplant wat vernietig moet word
'n Deel van die knapsekêrel wat aan ons kouse kleef
Hierdie plant is aangepas om in baie droë omstandighede te groei
Die omgewing waarin 'n hidrofiet groei
'n Voorbeeld van 'n mesofiet
Deel van die xerofiet wat vog stoor
Skelet binne die liggaam
Die grootste been in die menslike liggaam
Die stof waarvan 'n eksoskelet gemaak word
Die voorste punt van die erdwurm
Erdwurms leef hoofsaaklik van.........
Die reptiel gooi sy vel af
Reptiele eet meestal vleis
'n Akkedis se habitat
Huidbedekking van die akkedis
'n Insek gebruik dit om mee te voel
Die groep diere waaraan die insekte behoort
Hierdie tipe oë onderskei lig,donker en beelde
Die aantal pote van 'n spinnekop
Die by lê die eiers
Die bye versamel hierdie vloeistof van blomme
Die vorm van 'n sel in die byekorf
Die aarde se baan om die son
Die son oefen________op die planete uit
Die aarde se beweging om die son veroorsaak__________
Dag en nag is oral op die Aarde ewe lank
'n Jaar wat n ekstra dag bevat