This printable crossword puzzle on the topic of Plate Tectonics & Volcanoes has 15 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Beweging wat deur die hitte binne-in die Aarde veroorsaak word
natuurlike stowwe wat in rots aangetref word
Buitenste laag van die Aarde en ook die dunste laag
Oorblywende deel van die mantel bestaan uit semi-gesmelte rots
middelste gedeelte van die Aarde
die beweging van die groot plate waaruit die Aarde se oppervlakte bestaan
Reusagtige stukke van die Aarde se kors met soms selfs hele vastelande op die plaat
'n Persoon wat rotse en die beweging en struktuur van die Aarde bestudeer
'n Skeur in die rotse waaruit die Aarde se kors bestaan.
vuurwarm, gesmelte rots wat uit 'n vulkaan vloei
'n hewige geskud van die grond wat deur skielike beweging onder die Aarde se kors veroorsaak word
gesmelte rots diep binne-in die Aarde se kors
'n Dormante vulkaan word ook 'n _______________ genoem.
Dit is 'n yslike poel magma wat ondergronds afkoel en verhard
Graniet is 'n tiepe ________________________ .