Die Son Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat sien jy as jy in die donker opkyk in die lug?
'n Ster is 'n warm bol ___________.
Waar of vals: die Son is nie 'n ster nie
Hitte- en lig__________ word deur die Son aan die Aarde oorgedra.
Die gasse is die Son se _______________.
Hoeveel grade Celsius is die Son?
Die Son is baie (groter/ kleiner) as die Aarde.
Hoeveel keer kan die Aardbol op die Son se deursnee inpas?
Die Aardbol is ongeveer 150 ___________ km van die Son af.
Kan ons die sterre in die hemelruim tel?
Sonder watter ster kan die aarde nie bestaan nie?
Waar of vals: die Son is die ster naaste aan die Aarde

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

4 Temperamente

Crossword

Planeet Aarde.

Crossword

Knysna seeperdjie

Crossword

Tipes energie

Crossword

Ons Sonnestelsel

Crossword

heelal

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Drama elemente

Crossword

Sonnestelsel

Word Search