Knysna seeperdjie Crossword

This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 2 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

My wetenskaplike naam is: ______
Watter tipe dier is ek?
Tot hoeveel cm kan ek groei?
Van watter tipe water hou ek: vars, sout of brak water?
In watter seisoen is my broeityd?
Ek kom net in ______ (hoeveel) areas voor aan die Suidelike kus van Afrika.
Ek kan die kleure van my lyf verander om aan te pas by my omgewing. Waar of vals?
Soos 'n verkleurmannetjie kan ek ook my ____ onafhanklik van mekaar beweeg.
Wie gee geboorte aan die kleintjies?
Die IUCN rooi lys verklaar my tans as ______
Die grootste bedreiging vir my voortbestaan is ______ en veral ontwikkeling.
Een van die areas waar ek voorkom by Plettenbergbaai is die ______ rivier
Een van die areas waar ek voorkom en ook die naam van die kamp is ______
Een van die areas waar ek voorkom is die ______ lagoon.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ditsem, Dawid!

Crossword

WOORDE MET "J"

Crossword

4 Temperamente

Crossword

Leereenheid 3.1

Crossword

Covid - 19

Crossword

Die Son

Crossword

Eksieperfeksie

Matching Quiz

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword