This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vir wie moet die gesin wag?
Vir watter tipe musiekinstrument spaar die seun?
Met watter skoolvak sukkel die seun?
Die skool se leuse is hier ____ ons vriendskappe
'n Titel van die hoofseun is hoof van die ____________
'n Voorbeeld van klanknabootsing in "vakansie"
Wie is die Laksman se derde slagoffer?
Waar werk die spreker op naweke?
Wat bou die kinders op die sand?
Gee een woord wat ons vertel dat hy nie verwag get sy dou saam met iemand anders uitgaan nie
Aan watter sportsoort neem die spreker deel?
Hoe voel die spreker se tas gewoonik?
Wat is die hoof se naam in die Laksman?
Die koning van ontgroening se naam is____
Koningin van ontgroening is__________
Gee die korrekte Afrikaanse woord vir "silly"
Gedurende watter seisoen gaan die kinders met vakansie?
Hoeveel susters het Walter?
Wat gebruik jy om sandkastele te bou?