Doop Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Christianity (General) has 12 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die simbool wat wys dat ons ou lewe gesterf het en dat ons nou as Goddelike nuutgemaakte mense lewe?
Wat is die naam van die man wat vir Jesus gedoop het?
In ons kerk doop ons nie babatjies nie, wat word met die babtjies gedoen?
Na watter persoonlike gebeurtenis word jy gedoop
Op watter pad ontmoet God vir Paulus met ‘n ligstraal?
Baptizo is die Griekse naam wat watter proses beskryf? proses van
Die waterdoop is vir enige persoon wat wie aanneem as hulle Verlosser en Saligmaker?
God se belofte aan jou is die doop met die.............?
In watter boek in die Bybel word vertel van Jesus se doping met die Heilige Gees?
Die besluit om gedoop te word kom deur 'n persoonlike ............ met God.
Doop red ons nie, wat het Jesus gedoen wat ons red, Hy het gesterf aan die kruis, wat het Hy na 3 dae gedoen?
Die drie name in wie ons gedoop word is God die ..............., Seun Jesus Christus en Heilige Gees.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Effesiers 4

Crossword

DIE KIND- HOOFSTUK 7

Matching Quiz

HANDEL

Crossword

Bywoorde

Crossword

Ursula kursus

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword