Afdeling E Markus 1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wie is Jakobus en Johannes se pa ?
Wie het klere van kameelhaar gedra?
Johannes doop met water ,Jesus doop met die Heilige ________.
Net toe Jesus uit die water kom ,het Hy die hemel sien oop gaan en die gees sien neerdaal in die vorm van wat ?
Waar was Jesus versoek?
Deur wie is Jesus versoek ?
Wie het Jesus versorg in die woestyn ?
Waar is Johannes opgesluit ?
Watse profeet se woorde word aangehaal in Markus 1: 1 ?
Waarin moet ons glo ?
Watse geeste het Jesus nie toegelaat om te praat nie ,omdat hul weet wie Hy is?
die melaatse man het __________ na Jesus toe gekom.
Wat het met die melaatsheid gebeur toe Jesus die man gesond maak?
Wat was een die skoonmoeder se simptome ?
Jesus het opgestaan en buitentoe gegaan na n eensame plek ,wat het Hy daar gedoen ?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Afkop

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra 4

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Doop

Crossword

Marco Polo

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Filippense

Crossword

God is nommer 1!

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword