Paasfees Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Easter & Lent has 11 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Mense het dit op die grond gegooi toe Jesus op 'n donkie deur Jerusalem gery het.
Die brood wat Jesus gebreek het, herinner ons aan Sy ____________ en hart wat gebreek is.
Die wyn wat Jesus met sy dissipels gedeel het, herinner ons aan Sy ____________ wat gestort is tydens Sy lyding.
Jesus het in die tuin van Getsemane gaan _________ .
Wie het vir Jesus verraai?
Die soldate het Jesus gespot en vir Hom 'n kroon van _____________ op Sy kop gesit.
Jesus het vir God gevra om die mense te _____________ , want hulle weet nie wat hulle doen nie.
Jesus het vir ons _____________ aan die kruis gesterf.
Toe Maria by die graf kom, was dit ________________ .
Jesus was nie meer dood nie, God het Hom uit die dood _____________ .
Lees Johannes 3:16. Waaroor gaan dit? God se __________ .

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra 2

Crossword

Bybelvasvra 4

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Bywoorde

Crossword

Markus 1: 21-45

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword