This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie dissipel het die beursie gehad .
Wie kan n vangstrik vir Dawid word sodat die Filistyne teen hom kan wees ?
Waar sal Jonatan langs sy pa gaan staan ?
Soos daar geskrywe staan sal Jesus op hierdie ry .
Wie sal iemand ,wat vir Jesus wil dien ,eer?
Die stem uit die hemel wat se :"Ek het my Naam verheerlik" klink soos >
Waaruit het die mense geleer dat die Christus vir ewig gaan bly ?
Waarheen het Dawid gevlug nadat Mikal hom gehelp het om te ontsnap ?
Hy vertel vir Dawid dat sy pa hom wil doodmaak.
Jesus het nie gekom om die _______ te veroordeel nie ,maar om dit te red .
Volgens Jesus moet julle in die lig lewe sodat _________ julle nie oorval nie.
Wie voorspraak vir Dawid by Saul
Wat het Mikal op Dawid se bed neergesit nadat sy hom gehelp ontsnap het ?
Wie word gewaarsku om op n beskutte plek te gaan wegkruip?
Hierdie dissipel was van Betanie,in Galilea ,afkomstig .