Bybelvasvra 4 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 12 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hy het baie geheg geraak aan Dawid
Hy is nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie.
Wie se hande en voete was nog in grafdoeke toegedraai?
Wie het opgestaan en na die Leermeester toe gegaan?
Wie was suksesvol teen elkeen teen wie Saul hom uitgestuur het?
Wie was bang vir Dawid omdat hy baie suksesvol was ?
Wie is bymekaargeroep toe die priesterhoofde en Fariseers hoor wat Jesus vir Lasarus gedoen het.( Twee woorde)
Baie van die Jode , wat gesien het wat Jesus vir Lasarus gedoen het ,het tot ______gekom.
__________ beweer dat haar broer nie sou sterwe as Jesus daar was nie .
Oor wie het Saul vir Dawid aangestel omdat hy suksesvol was ?
Wie het ,volgens die vroue, duisende verslaan?
Vir wie het Saul gewantrou na die vrouens se singery?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 2

Crossword

Bybelvasvra 3

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Saul en Dawid

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword

1 Samuel 18 en 20

Crossword

Hersiening

Crossword