This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 4 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dawid is gesalf tot ___
Wie het vir Dawid gesalf tot koning?
Waarmee word 'n koning gesalf?
Wie was Dawid se pa?
Watter diere het Dawid bedags opgepas?
Watter instrument speel Dawid?
Goliat was 'n ___
In wie se naam verslaan Dawid vir Goliat?
Wie was Dawid se beste vriend?
Watter liedere het Dawid geskryf?