This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hy het mag oor die dood
Josua se grond
Koning van Salem is ook koning v ......
Gibeoniete is vd nasies
Hier het gelowiges geswerf
Heb maak melding vd profeet
Soveel engele in hemelse Jerusalem
Ragab se beroep
Amoritiese koning
Hy is ' n assistent
So is die engele
Dit gebeur met die kledingstuk
Dit gebeur met die tent
Hier slaan die midianiete kamp op
Ander woord vir saak behartig
Sisera trek tot by hierdie plek
Dawid sê mens moet nie so wees nie
Hy maak sy dienaars so
Ons weet niks van sy afstamming nie
Wat spruit soos 'n wortel uit