This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ons seil in 'n skip / vliegtuig ?
Jannie ___________die bal vir Sipho.
Ek speel met my bal op die ___________.
Mamma se ek het ____________ oe.
Op die _____________ is 'n vark, hoender en 'n koei.
Ek lyk _____________ in my pienk rokkie.
Oupa ____________ as hy kwaad is.
Draai die ___________ toe as jy klaar water gedrink het.
Sit die _________ in die kas asseblief.
Mamma stop haar kar op sy ___________.