WERKWOORDE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hein praat oor sy nuwe boog.
Ruan leer vir Afrikaans.
Matthew bak `n eier.
Alexandra verf `n prentjie.
Aryn-Jay dra haar brille.
Daniella lees haar gunsteling boek.
Elshandre koop vir haar `n nuwe rokkies.
Crishna kyk 7de Laan.
Kaylin dra haar mamma se inkopiesakke.
Marli speel skaak.
Kurt lag vir die meisies.
Nina dans in die konsert.
Nienke baklei met haar sussie.
Nathan jaag sy maatjie.
Jacobus hardloop baie vinnig.
Landau skiet met sy windbuks.
Xander spring op die trampolien.
Mishca vang die bal.
Jayla eet `n hele sjokolade op.
Charm-Lynne vertel `n storie.
Hannli het perongeluk met haar fiets geval.
Buren het met sy hond gaan stap.
Aywhon het gehoes.
L-Jay vertel `n grappie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Klere in die Bybel

Crossword

Die kruppel engel (TINA)

Matching Quiz

Die kind

Crossword

Familieboom

Crossword

Idiome

Crossword

OE WOORDE

Crossword

Intensiewe vorme

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Betower Bedryf 1

Crossword