This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter kleur wolmus trek Yusuf se pa aan?
Wanneer is die dag dat Yusuf se pa a vis gaan vang en 'n geskenk vir Yusuf huis toe bring?
Met wat ry Yusuf se pa tot by Muizenberg se strand?
Teen wie praat Yusuf se pa oor wat hy vir usuf terug sal bring?
Wat is Yusuf se oupa se naam?
Wat bring Yusuf se pa terug op sommige dae?
Wat was die seedier wat hulle moes help in een van Yusuf se pa se stories?
Wat ring Pappa altd huis toe?
Wat trek Pappa terwyl hy die liedjie sing?
Wat kyk Yusuf die heeldag lank na?
Wat bring Yusuf se pa soms terug vir Yusuf?
Met wie het die vissermanne verlede jaar baklei?
Waar stap Yusuf en sy ouma oor die pad?
Wat het Yusuf se pa en oom en neefs gevang?
Wat is Yusuf se ouma se naam?
Wat het Yusuf se pa hom teruggebring?