This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 25 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan.
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________.
Tina het ook________________ skool toe en terug.
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie.
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte)
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool?
Tina se boetie se naam is__________________.
Tina se sussie se naam is_____________________.
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is.
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is.
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina?
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was.
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is.
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie.
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie.
Op wie se plaas werk Pa At?
Watter tipe werk doen Pa At?
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________.
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink.
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal?
Wie is die meeste van die tyd dronk?
Wou Pa At met 'n mes steek.
Oom Ketot se vrou?
Die bruin woonbuurt se naam.