Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 26 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Tina is _____________ soos haar ma.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Wat is Tina se sussie se naam?
Die plaasskool se naam.
Die hoofkarakter se biologiese pa.
Tina se ma se naam is Ma _____________.
Tina het _____________ lippe.
Tina het bruin _____________-vormige oë.
Die taal van onderrig op die plaas.
Die hoofkarakter in die roman.
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Haar biologiese pa se ras.
Jakob steek vir Tina met 'n geroeste _____________.
die afstammeling van die hoofkarakter se ma.
Tina het 'n _____________ neus.
Tina se boetie.
Waarheen Tina wil wegloop.
Tina se bene word so beskryf.
Die naam van die plaas waar Tina-hulle woon.
Tina is die _____________ in haar graad 7-klas.
Tina se grootmaakpa.
Waarvoor Tina vir Stefaans gevra het.
Tina het nie _____________ hare nie.
Tina se ouma word so deur die plaasmense genoem.
Jakob is _____________ jaar ouer as Tina.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die kruppel engel (TINA)

Matching Quiz

SPORE OP DIE MAAN

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

Permanente Ink

Crossword

Die kruppel engel

Crossword

Jaco Jacobs

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword