This printable crossword puzzle has 24 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die moordenaar noem homself só.
Hy het 'n lang, swart kuif.
Zelda is 'n groot aanhanger van haar rolprente.
Hy verkoop inligting aan die media.
Die koerant.
Die polisiekommissaris se van.
Attie Marais se beroep.
Voltooi: Die Ou Koshuis is 'n steler van __________.
Die moordenaar skryf briewe aan hom.
Werner se hond.
Werner se suster.
Sy is Robert se instaan-ma.
Zelda se beste vriendin.
Amir se gunsteling restaurant.
Dr Burke was 'n vrywilliger by hierdie tronk.
Werner het haar saam met Dr Burke by die Ou Koshuis gesien.
Amir se vriend se naam.
Amir se van.
Nommer vier op die Romeo-en-Juliet-moordenaar profiel.
Die doktor wat die polisie help.
Voltooi: Mia luister na ______ _______ se musiek.
Voltooi: Werner se pa misbruik ______.
Voltooi: Mia se selfoon is in haar ____ sak.
Die tatoeëermerk op Werner se maag.