This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Ander naam vir strofe is ______________.
Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?
Klara het van die ______________ gesterf.
Sy het ______________ toe sy haar pa gaan soek het.
Haar pa kon nie sien nie, hy was dus __________________.
"Kromgetrek soos wingerdstok" is 'n voorbeeld van _______________.
Watter woord in die gedig verwys na sneeu?
Watter eindrym tref ons in die gedig aan?
Die herhaling van die kl-klank, noem ons ______________
"koue en "warm" is 'n voorbeeld van ____________ in die gedig.