Woordsoorte - Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter woordsoort is Tygervalley College?
Gee die meervoud van hemp.
'n D en T kry in die verkleiningsvorm 'n ___
Dit is die gedeelte van die woord wat VOOr aan die basis gevoeg word:
Maar en want is 'n voorbeeld van 'n ______ ?
Dit is die gedeelte van die woord wat AGTER aan die basis gevoeg word.
'n Is 'n ______ lidwoord.
Sjoe! Is 'n voorbeeld van 'n _____ ?
Benoem die woordsoort is HOOFLETTERS. Daar wei 'n TROP bokke.
Tweede is 'n voorbeeld van watter woordsoort?
Benoem die woordsoort is HOOFLETTERS. Die gras is GRASGROEN.
Gee die intensiewe vorm van kwaad.
Wat is die VERGROTENDE trap van doof. Bv. skoon - skoner
Benoem die woordsoort in HOOFLETTERS. Dit is MY verkyker.
HET en SAL is 'n voorbeeld van _____ ?
Benoem die WOORDSOORT in HOOFLETTERS. Die seun het gister VINNIG weggehardloop.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Afrikaans Graad 6

Word Search

Klara Majola

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

My siel,Pa

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Hersiening

Crossword

Woordsoorte

Crossword

EBW

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword