'n Eenvoudige stroombaan (Opgestel deur proefstudent) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n............is 'n stelsel om energie oor te dra.
Die stroombaan se rol is om elektrisiteit van die bron na die......... te stuur.
Die toestel verander dan die elektriese energie in nuttige.........-energie.
Alle elektriese stelsels het 'n............... en 'n uitset.
'n Elektriese stroombaan bestaan uit verskillende........
'n...... is 'n voorbeeld van 'n elektriese toestel se energiebron.
Slegs wanneer die bron.........is aan die ander dele van die stelsel kan die elektriese energie gebruik word.
Baie materiale........elektrisiteit.
Die meeste stelsels gebruik.......as geleidingsmateriaal.
Die meeste elektriese kabels gebruik.......draad.
......is 'n voorbeeld van uitset-energie.
Elektrisiteit vloei langs 'n......
'n..................baan van elektrisiteit is gesluiten is dus voltooi.
Die gloeilamp verander van elekrtiese energie na.......
Die ........elektrisiteit beweeg terug na die bron om te herlaai.
As 'n voltooide stroombaan gekoppel is aan 'n energiebron sal die eletrisiteit.....daardeur vloei.
'n.......verbreek die vloei van elektrisiteit.
'n Skakelaar is 'n nuttige komponent. Ons kan dit gebruik om.......die vloei van elektrisiteit te verbreek wanneer ons dit nie benodig nie.
Wanneer skakelaars.....is, kan elektrisiteit deur vloei.
Wanneer skakelaars......is, is die vloei van elektrisiteit verbreek.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Stroombane

Crossword

Kortvrae

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Hersiening

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

NWT Kwartaal 3 Toe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword