This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 10 clues. Answers range from 5 to 24 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die reste van dooie plante en diere wat energie uit die Son van miljoene jare gelede stoor.
Masjien wat water kook.
Masjien wat elektrisiteit opwek.
Hulpbronne soos steenkool wat nie vervang kan word as dit opgebruik is nie.
Die draaiende lemme van 'n masjien.
Hoeveel elektriese krag 'n toestel verg om te kan werk.
Die opwek van elektrisiteit met die gebruik van water.
Paneel wat uit fotovoltaiese selle bestaan.
Vir wat staan die hoofletter W voor op toestelle?
Elektriese toestel wat water vir gebruik in die huis verhit.